Onthouboks

Groen is my gunsteling kleur.Ek is lief om luister na Timmy Trumpet se muisek. My gunsteling kos is Margherita pizza. Ek het vyf beste maats ; Ben, Joe, Slade, Connor en Liam. Swem is my stokperdjies. Ek speel verskillende sportsoorten , soos swem, kriket en rugby. My gunsteling Tv-Program is sport. Raven's Gate is die lekkerste boek wat ek nog ooit gelees het. Ek wil eendag `n sport afriegter. Jacques Kallis is `n kriket speeler. Ek kyk op na hom.Ek wou nog `n ander land besoek. Wanneer ek sestien is, sal ek my ouers. Ek wil vir Westetile Provinsie o/16 speel. Ek sal elke dag hard werk. Ek wil meer van Jesus leer. Ek sal die bybel leer en bid.

Comments

Popular Posts